Gesondheidsopvoeding Vir Almal. Standerd 3

Gesondheidsopvoeding Vir Almal. Standerd 3 - Health Education: Health Education for All

Book (31 Dec 1997)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Hierdie handboek is volgens die jongste voorgeskrewe kernsillabus vir Suidelike Afrika opgestel. Die doel van Gesondheidsopvoeding is eerstens om goeie gesondheidsgewoontes by die kind te ontwikkel. Om die kind se medewerking in hierdie verband te kry, is dit nodig dat hy die bou en die werking van sy liggaam in so 'n mate begryp dat die gesondheidsre?ls vir hom sinvol is. Hy moet ook leer dat die gesondheid en die geluk van die samelewing noodsaaklik is en dat eie gesondheid en geluk nie net daartoe kan bydra nie, maar ook in 'n groot mate daarvan afhanklik is. Openbare gesondheidsgewoontes is dus net so belangrik soos persoonlike gesondheidsgewoontes. Hierdie handboek is bedoel om as bron te dien van antwoorde wat die leerling mag soek op probleme waarmee hy in sy ontwikkelingsjare gekonfronteer word.

Book information

ISBN: 9780636001114
Publisher: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Pub date:
Language: English
Number of pages: 76
Height: 148mm
Width: 210mm