My Allermooiste Droom - Mi Sueño Más Bonito (Afrikaans - Spaans)

My Allermooiste Droom - Mi Sueño Más Bonito (Afrikaans - Spaans) Tweetalige Kinderboek, Met Aanlyn Oudio En Video

Paperback (08 Feb 2024) | Afrikaans

  • $14.47
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Spaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Spaans.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Libro infantil bilingüe (africaans - español), con audiolibro y vídeo online
Lulu no puede dormir. Todos sus peluches ya están durmiendo - el tiburón, el elefante, el ratoncito, el dragón, el canguro, y el pequeño leoncito. Al oso también se le cierran casi los ojos ... Hola osito, ¿me llevas contigo a tu sueño? Así empieza para Lulu un viaje que la llevará a través de los sueños de sus peluches - y acabará en su sueño más bonito.
♫ ¡Escucha la historia leída por hablantes nativos! En el libro encontrará un enlace que le dará acceso gratuito a audiolibros y vídeos en ambos idiomas.
► ¡Con dibujos para colorear! Las ilustraciones de la historia se pueden descargar para colorear a través de un enlace en el libro.

Book information

ISBN: 9783739945910
Publisher: Sefa Verlag
Imprint: Sefa Verlag
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 34
Weight: 132g
Height: 279mm
Width: 216mm
Spine width: 2mm