Victor Se Verlore Vliegtuig

Victor Se Verlore Vliegtuig

Paperback (10 Jan 2021) | Afrikaans

  • $8.83
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Victor se Verlore Vliegtuig

Victor is 'n seun wat graag buitekant speel met sy klein rooi radio-beheerde vliegtuigie wat hy as geskenk van sy ouers ontvang het vir sy laaste verjaardag.

Een Saterdag vlieg hy met sy klein rooi vliegtuigie buite sy huis toe hy besluit om te sien hoe hoog dit kan vlieg. Alhoewel sy pa hom daarteen gewaarsku het, besluit hy om daarmee voort te gaan omdat hy dink dat daar niks verkeerd kan loop nie.

Maar sjoe, hoe ver het hy hom misgis! Skielik verskyn 'n groot voël uit die niet en vlieg in die rigting van die klein rooi vliegtuigie. In 'n oogwink verdwyn Victor se vliegtuig uit die lug. Waarheen het dit gegaan? Sal Victor dit ooit weer kan terugkry?

Hierdie klein storieboek vir kinders, wat 18 swart-en-wit illustrasies bevat, sal kleuters en kinders van ongeveer 4 tot 8 jaar oud betower met sy verhaal van 'n seun se radio-beheerde vliegtuig wat in die lug vermis raak. Met 'n belangrike les vir kinders, kan hierdie boek gebruik word deur kinders wat leer om te lees, of deur ouers wat dit voor slaaptyd (of enige ander tyd) aan hul kinders wil voorlees.

Book information

ISBN: 9781920693022
Publisher: Amazon Digital Services LLC - KDP Print US
Imprint: Cruguru
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 40
Weight: 68g
Height: 229mm
Width: 152mm
Spine width: 2mm